Spoor die letter A tot Z – Afrikaans

Original price was: R40,00.Current price is: R35,00.

*Hierdie aankoop is slegs n PDF aflaai*

Spoor die letter van A tot Z. Hierdie boek is ideaal om spiergeheue te verbeter, fynmotoriese beheer te oefen en letterherkenning te bervorder. Dit dien uitstekend as n aanvulling tot skoolwerkkaarte of as n hulpmiddel vir tuisgebruik. Dit is perfek vir leer en om skermtyd te beperk. Terwyl die kleintjies pret he en dinge verken, leer hulle ook en ontwikkel hulle hul vaardighede.

Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spoor die letter A tot Z – Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *