*Hierdie aankoop is slegs n PDF aflaai*
Om lyne na te trek is ideaal vir kleuters wat leer skryf, dit bevorder spiergeheue en hand-oog koordinasie, en verbeter sels fynmotoriese beheer.Dit dien uitstekend as n aanvulling tot skoolwerkkaarte of as n hulpmiddel vir tuisgebruik. Dit is perfek vir leer en om skermtyd te beperk. Terwyl die kleintjies pret he en dinge verken, leer hulle ook en ontwikkel hulle hul vaardighede.




















Reviews
There are no reviews yet.