Klaskammer plakkate (Insluitend motiveringsplakkate)

Original price was: R60,00.Current price is: R30,00.
Wishlist

*Hierdie aankoop is slegs ‘n PDF-aflaai*   Hierdie stel klaskamerplakkate bevat 12 opvoedkundige plakkate en 2 motiveringsplakkate. Deur hierdie plakkate in jou klaskamer, tuisonderrig-leerhoekie of selfs jou kleuter se speel area te gebruik, help jy om geheue te verbeter; dit verhelder ook die vertrek en skep ‘n positiewe atmosfeer. Dit ondersteun leerders deur middel van visuele diagramme en vereenvoudig moeiliker onderwerpe. Dit is ook nuttig vir onderwysers wat maklik toeganklike hulpmiddels tydens lesaanbieding benodig.   Hierdie stel sluit verskeie plakkate in, soos: Kleure Vorms Weer Groot en klein Sintuie Liggaamsdele Alfabet Syfers Emosies Dae van die week Rigtings Reënbookleure 2…

Description

*Hierdie aankoop is slegs ‘n PDF-aflaai*

 

Hierdie stel klaskamerplakkate bevat 12 opvoedkundige plakkate en 2 motiveringsplakkate. Deur hierdie plakkate in jou klaskamer, tuisonderrig-leerhoekie of selfs jou kleuter se speel area te gebruik, help jy om geheue te verbeter; dit verhelder ook die vertrek en skep ‘n positiewe atmosfeer. Dit ondersteun leerders deur middel van visuele diagramme en vereenvoudig moeiliker onderwerpe. Dit is ook nuttig vir onderwysers wat maklik toeganklike hulpmiddels tydens lesaanbieding benodig.

 

Hierdie stel sluit verskeie plakkate in, soos:

  • Kleure
  • Vorms
  • Weer
  • Groot en klein
  • Sintuie
  • Liggaamsdele
  • Alfabet
  • Syfers
  • Emosies
  • Dae van die week
  • Rigtings
  • Reënbookleure
  • 2 x Motiveringsplakkate

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klaskammer plakkate (Insluitend motiveringsplakkate)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products