2 tot 3 jaar oud werkboek – Week 1 tot 4 (digitale produk)

Original price was: R170,00.Current price is: R120,00.
Wishlist

*Hierdie weergawe van die werkboek is slegs ‘n aflaaibare lêer” Ons werkboek vir kleuters van 2 tot 3 jaar oud is ontwerp om speelervarings sowel as die band tussen jou en jou kleinding te bevorder. Hierdie werkboek bevat vier weke se beplande daaglikse aktiwiteite, sodat jy dit nie self hoef te doen nie! Daar is vyf aktiwiteite per dag; hoewel dit dalk oorweldigend klink, is dit klein aktiwiteite wat elk nie langer as 10 minute neem nie (tensy jou kleinding dit werklik geniet!) en oor die loop van die dag versprei kan word. Hierdie boek dek vaardighede soos: 📚Lees 🔢Tel…

Description

*Hierdie weergawe van die werkboek is slegs ‘n aflaaibare lêer”

Ons werkboek vir kleuters van 2 tot 3 jaar oud is ontwerp om speelervarings sowel as die band tussen jou en jou kleinding te bevorder. Hierdie werkboek bevat vier weke se beplande daaglikse aktiwiteite, sodat jy dit nie self hoef te doen nie! Daar is vyf aktiwiteite per dag; hoewel dit dalk oorweldigend klink, is dit klein aktiwiteite wat elk nie langer as 10 minute neem nie (tensy jou kleinding dit werklik geniet!) en oor die loop van die dag versprei kan word.

Hierdie boek dek vaardighede soos:

📚Lees

🔢Tel

🐄Tema-aktiwiteit vir konsentrasie

🌿Fynmotoriese spel

⚽En die beste deel is: Speel!

 

Die temas in hierdie boek is:

🎨Kleure

🔷Vorms

🐷Plaasdiere

🔟Getalle

 

*Neem asseblief kennis dat dit ‘n drukbare PDF-weergawe is. Alhoewel die daaglikse aktiwiteite reeds beplan is, sal jy steeds ‘n bietjie voorbereidingswerk moet doen, soos om bladsye uit te sny, gekleurde band vas te plak, items bymekaar te maak vir rygaktiwiteite, ensovoorts (minimale voorbereiding).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2 tot 3 jaar oud werkboek – Week 1 tot 4 (digitale produk)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products