2 tot 3 jaar oud werkboek – Week 1 tot 4 jaar oud (Fiesies Produk)

Original price was: R400,00.Current price is: R360,00.
Wishlist

*Hierdie weergawe van die werkboek is ‘n fisiese produk. Hierdie opsie sluit in dat die produk gedruk word – insluitend die meeste bladsye sowel as uitknipitems wat reeds uitgeknip en gelamineer is – en dat alles netjies in ‘n lêer georganiseer is. Ons werkboek vir kleuters van 2 tot 3 jaar oud is ontwerp om speelervarings en die band met jou kleinding te bevorder. Die werkboek bevat daaglikse aktiwiteite wat vir vier weke vooruit beplan is, sodat jy dit nie self hoef te doen nie! Daar is vyf aktiwiteite per dag; hoewel dit dalk na baie klink, is dit kort…

Description

*Hierdie weergawe van die werkboek is ‘n fisiese produk. Hierdie opsie sluit in dat die produk gedruk word – insluitend die meeste bladsye sowel as uitknipitems wat reeds uitgeknip en gelamineer is – en dat alles netjies in ‘n lêer georganiseer is.

Ons werkboek vir kleuters van 2 tot 3 jaar oud is ontwerp om speelervarings en die band met jou kleinding te bevorder. Die werkboek bevat daaglikse aktiwiteite wat vir vier weke vooruit beplan is, sodat jy dit nie self hoef te doen nie! Daar is vyf aktiwiteite per dag; hoewel dit dalk na baie klink, is dit kort aktiwiteite wat elk nie langer as 10 minute neem nie (tensy jou kleinding dit vreeslik geniet!) en wat deur die loop van die dag versprei kan word.

Hierdie boek dek vaardighede soos:

📚Lees

🔢Tel

🐄Temagebaseerde aktiwiteite vir konsentrasie

🌿Fynmotoriese spel

⚽En die beste deel is: Speel!

 

Die temas in hierdie boek is:

🎨Kleure

🔷Vorms

🐷Plaasdiere

🔟Getalle

 

*Let wel: Hierdie is ‘n PDF-weergawe wat self gedruk kan word. Alhoewel die daaglikse aktiwiteite reeds beplan is, sal jy steeds ‘n bietjie voorbereidingswerk moet doen, soos om sekere bladsye uit te knip, gekleurde band vas te plak, items vir rygaktiwiteite bymekaar te maak, ensovoorts (minimale voorbereiding).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2 tot 3 jaar oud werkboek – Week 1 tot 4 jaar oud (Fiesies Produk)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products