Spoor die nommer 1 tot 10 – Afrikaans

Original price was: R35,00.Current price is: R30,00.

*Hierdie aankoop is slegs n PDF aflaai*

Spoor die nommer van 1 tot 10. Hierdie boek is ideaal om spiergeheue te verbeter, fynmotoriese beheer te oefen en nommer herkenning te bervorder. Dit dien uitstekend as n aanvulling tot skoolwerkkaarte of as n hulpmiddel vir tuisgebruik. Dit is perfek vir leer en om skermtyd te beperk. Terwyl die kleintjies pret he en dinge verken, leer hulle ook en ontwikkel hulle hul vaardighede.

Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spoor die nommer 1 tot 10 – Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *